array(5) {
  ["library"]=>
  string(6) "0.0000"
  ["result"]=>
  string(6) "0.0378"
  ["book"]=>
  string(6) "0.0053"
  ["slice"]=>
  string(6) "0.0000"
  ["all"]=>
  string(6) "0.0430"
}
Dagboek Van n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-Avonture | Katrina Kahler | StreetLib SRL | 9781507126677 | eSentral Singapore

Dagboek Van n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-Avonture by Katrina Kahler

Dagboek Van n Perdmal Meisiekind   Boek 2   Ponieklub-Avonture by Katrina Kahler from  in  category
Privacy Policy
Read using
(price excluding 0% GST)
Author: Katrina Kahler
Category: Comics
ISBN: 9781507126677
File Size: 3.65 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(price excluding 0% GST)

Synopsis

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit. “Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet. Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars. Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.” “Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

Reviews

Write your review

Recommended