Ek hou daarvan om my kamer skoon te hou by KidKiddos Books
Synopsis
Hierdie kinderboek kan die kleinspan motiveer om verantwoordelikheid te neem en hul kamer aan die kant te hou. Volg saam terwyl die hasie Jimmy en sy boeties hul les in hierdie prenteboek leer. Hulle leer om saam te werk, hul kamer skoon te maak en hul speelgoed te organiseer.
Hierdie storie kan ideaal wees om vir jou kinders voor te lees met slaaptyd en ook lekker vir die hele gesin!
Reviews
Write your review
Wanna review this e-book? Please Sign in to start your review.