Ek Is Lief Vir My Mamma by KidKiddos Books

Ek Is Lief Vir My Mamma by KidKiddos Books from  in  category
Privacy Policy
Read using
(price excluding 0% GST)
Author: KidKiddos Books
Category: Teen Novel
ISBN: 9781525957239
File Size: 1.76 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(price excluding 0% GST)

Synopsis

Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het.

Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek.

Hierdie kinderboek maak deel uit van 'n versameling kort slaaptydverhale.

Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin!

Reviews

Write your review

Recommended